Testimonials

8 months ago
(Translated by Google) Delicious food and quiet socializing from the hustle and bustle of busy life (Original) Heerlike kos en rustige kuier plek uit die gejaag van besige lewe
- CELESTE P
a year ago
- Gareth H
11 months ago
- Mienka 1

Wat om te verwag by Stokkiesdraai

Soos wat die naam van ons winkeltjie sê is dit net wat dit is; 'n wegbreek area waar jy kan kom afskakel en rus na 'n besige oggend of 'n lang dag.

Ons middag etes en kosblikke kan maklik bestel word deur die nommer te bel bo aan hierdie blad ( 060 976 9939 ) te skakel. Van boboties tot bredies en van melktert tot melkskommels ons het iets waarvoor jy lus het. 

So kom vandag nog en maak 'n draai by Stokkiesdraai.

Contact Us

Contact

Call now
  • 082 440 4114

Address

Get directions
1 Voortrekker Street
Memorial Road Area
Kimberley
8301
South Africa

Business Hours

Mon:8:00 AM – 5:00 PM
Tue:8:00 AM – 5:00 PM
Wed:8:00 AM – 5:00 PM
Thu:8:00 AM – 5:00 PM
Fri:8:00 AM – 5:00 PM
Sat:9:00 AM – 1:00 PM
Sun:Closed
Get quote
Message sent. We'll get back to you soon.